Inligting

Kom staan saam in Afrikaans en geniet op 09 - 10 Junie 2017 die lekkerste Afrikaanse Musiekfees in Suid Afrika. Alles in Afrikaans, deur Afrikaners. Vír ons mense, déúr ons mense.

09 Junie 2017

Boere Country aand met Ray Dylan, Jason Bradley en Mac Young

10 Junie 2017

Kom geniet die dag saam met ons en luister wonderlikke musiek van kustenaars soos, Steve Hofmeyer, Snotkop, Theuns Jordaan, Dirk van der Westhuizen, Jay en Lianie, Dewald Wasserfall, Arno Jordaan, Franna, Chrizaan, Vincent Gordon, Arno van der Hoff, Rohan en Renaldo op die hoof verhoog.

Kaartjies & Navrae

Bespreek jou kaartjies vandag deur om ons te skakel op 076 928 6921 of besoek ons op Facebook.

Navrae:

info@afrisaamfees.co.za

kunstenaars@afrisaamfees.co.za

stalletjies@afrisaamfees.co.za

of skakel ons by 

076 928 6921.

Fees skop af in